🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Administratiewe beampte

Company

Badisa Charity

Location

paarl, western cape

Posted

June 30, 2026

Position Overview

Badisa Paarl, Sluitingsdatum: 12 Junie 2026

Badisa Paarl het 'n vakature vir 'n Aministratiewe Beampte. Badisa, 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).

Basiese vaardighede/ervaring in rekenings en finansiële administrasie Die vermoë om met personeel, bestuurraadslede, diensverskaffers, belanghebbendes en kliënte te kommunikeer Goeie verbale en skriftelike kommunikasievaardighede Betrokkenheid by finansiële bestuur, bemarking en fondswerwing

Die suksesvolle kandidaat beskik oor minstens Graad 12 en administratiewe of kantoorbestuur kwolifikasie. Het 'n geldige bestuurderslisensie. Is Afrikaans en Engels magtig

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik #J-18808-Ljbffr

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now