🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Aspirant Takbestuurder / Aspiring Branch Manager 2027

Company

Confidential

Location

Remote, noord kaap

Posted

July 08, 2026

Position Overview

Uitstekende loopbaangeleentheid!!!

OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerde/gediplomeerde kandidate om by die OVK Landboufamilie aan te sluit.

Kern doel van die pos:

Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die Handel besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen en te groei tot bestuursvlak.

Minimum Vereistes:

  • Toepaslike graad/diploma in landbou, bemarking of finansies;
  • Vorige ondervinding in die landbou omgewing sal voordelig wees;
  • Moet bereid wees om te roteer in streek;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf;
  • Bestuursvaardighede;
  • Ambisieus met dryf...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now