🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

E-Commerce and Digital Marketing Coordinator

Company

Werfnet

Location

Pretoria, Gauteng

Posted

July 21, 2026

Position Overview

E-Commerce & Digital Marketing Coordinator / E-Handel & Digitale Bemarkingskoördineerder


'n Gevestigde kleinhandelsonderneming is op soek na 'n proaktiewe, georganiseerde en kliëntgerigte E-Commerce & Digital Marketing Coordinator / E-Handel & Digitale Bemarkingskoördineerder om by hul groeiende span aan te sluit. Hierdie geleentheid is ideaal vir 'n kandidaat met 'n passie vir aanlynhandel, digitale bemarking en uitstekende kliëntediens.
A well-established retail business is seeking a proactive, organised, and customer-focused E-Commerce & Digital Marketing Coordinator to join its growing team. This opportunity is ideal for an individual with a passion for online retail, digital marketing, and delivering an exceptional customer experience.

Sleutelverantwoordelikhede / Key Responsibilities


Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die daaglikse bestuur van die aanlynwinkel, insluitend die doeltreffende v...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now