🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Gasvryheid Verkope Bestuurder

Company

Babylonstoren

Location

franschhoek, franschhoek

Posted

July 12, 2026

Position Overview

Gasvryheid Verkope Bestuurder
Babylonstoren is opsoek na 'n Gasvryheid Verkope Bestuurder wat verantwoordelik is vir die groei van hotelinkomste deur die ontwikkeling van nuwe sakegeleenthede, die bestuur van reisagent- en toeroperateurverhoudings, en die omskakeling van verkoopsgeleenthede na bevestigde besprekings.
Die rol fokus op die bevordering van Babylonstoren as 'n luukse bestemming in plaaslike en internasionale markte, met spesifieke fokus op hotelverblyf, groepe, eksklusiewe gebruik en hoëwaarde-gaste.
Hierdie bestuurder sal nou saam met Besprekings, Inkomste, Bemarking en Operasionele spanne werk om verkoopsdoelwitte te bereik.
Vereistes :
· 'n Tersiêre kwalifikasie in Gasvryheidsbestuur, Toerisme, Bemarking, Besigheidsbestuur of 'n verwante veld sal voordelig wees.
· Minimum vyf jaar ervaring in hotelverkope, luukse gasvryheid of toerismeverkope.
· Bewese ervaring in die bestuur van reisagent- en toeroperateurverhoudings.
· Ervaring in die o...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now