🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

GEREGISTREERDE MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa Citrusdal (Sluitingsdatum: 10 Julie 2026)

Company

Badisa Charity

Location

bellville, western cape

Posted

July 16, 2026

Position Overview

Badisa Citrusdal is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).

POSVEREISTES

  • Graad of Diploma in Maatskaplike Werk
  • Registrasie by die Suid-Afrikaanse Raad vir Maatskaplike Diensberoepe (SACSSP) as maatskaplike werker
  • Heg asseblief bewys van SACSSP-registrasie en betalingsbewys vir 2025/2026 aan
  • Geldige bestuurderslisensie
  • Ondervinding van Kinder- en Gesinsorgwerk
  • Kennis van statutêre prosedures ingevolge die Kinderwet en verslagskrywing
  • Vermoë om gevalle-, groep- en gemeenskapswerk op ‘n gebalanseerde en geïntegreerde wyse te verrig
  • Vermoë om binne spanverband sowel as onafhanklik te funksioneer
  • Goeie rekenaarvaardighede

VOORDELE

  • Ruim verlofvoordele
  • Mediesefonds
  • Pensioenskema

DIENSAANVAARDING: Januarie 2026

AANSOEKE: Voorsien...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now