🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Geregistreerde maatskaplike werker, badisa citrusdal (sluitingsdatum: 10 julie 2026)

Company

Badisa Charity

Location

bellville, western cape

Posted

July 20, 2026

Position Overview

Badisa Citrusdal is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).

POSVEREISTES Graad of Diploma in Maatskaplike Werk Registrasie by die Suid-Afrikaanse Raad vir Maatskaplike Diensberoepe (SACSSP) as maatskaplike werker Heg asseblief bewys van SACSSP-registrasie en betalingsbewys vir 2025/2026 aan Geldige bestuurderslisensie Ondervinding van Kinder- en Gesinsorgwerk Kennis van statutêre prosedures ingevolge die Kinderwet en verslagskrywing Vermoë om gevalle-, groep- en gemeenskapswerk op ‘n gebalanseerde en geïntegreerde wyse te verrig Vermoë om binne spanverband sowel as onafhanklik te funksioneer Goeie rekenaarvaardighede VOORDELE Ruim verlofvoordele Mediesefonds Pensioenskema

DIENSAANVAARDING: Januarie 2026

AANSOEKE: Voorsien ‘n volledige CV, ten minste 2 referente wat gekontak mag word, asook alle stawende dokumentasie.

E-pos Aansoeke Aan:

Sluitingsdatum: 10 Julie 2026

Aanv...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now