🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

INGESKREWE VERPLEEG-ASSISTENT [ENA], Vygieshof Tehuis

Company

Badisa Charity

Location

bellville, western cape

Posted

July 19, 2026

Position Overview

Ingeskrewe Verpleegassistent (Auxillary Nurse)

Vygieshof Tehuis is 'n program van Badisa, deel van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Die pos is beskikbaar in die Skiereiland area.

Sluitingsdatum

30 Julie 2026

Verantwoordelikhede

  • Geregistreerd wees by SANC
  • Bewys van opleiding
  • Bereid om skofte te werk
  • Effektiewe kommunikasievaardigheid in Afrikaans en Engels
  • Goeie kennis van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daarvan
  • Goeie menseverhoudings kan handhaaf

Vereistes

Die suksesvolle kandidaat moet beskik oor toepaslike kennis en ervaring van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daarvan. Verder vereistes sluit in fasiliteringsvaardighede, die vermoë om op alle vlakke te kommunikeer, konflikhantering, strategiese denke en onafhanklike werk. Deur ook...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now