America's Job Portal
Vygieshof Tehuis is 'n program van Badisa, deel van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Die pos is beskikbaar in die Skiereiland area.
Sluitingsdatum30 Julie 2026
Verantwoordelikhede Geregistreerd wees by SANC Bewys van opleiding Bereid om skofte te werk Effektiewe kommunikasievaardigheid in Afrikaans en Engels Goeie kennis van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daarvan Goeie menseverhoudings kan handhaaf VereistesDie suksesvolle kandidaat moet beskik oor toepaslike kennis en ervaring van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daarvan. Verder vereistes sluit in fasiliteringsvaardighede, die vermoë om op alle vlakke te kommunikeer, konflikhantering, strategiese denke en onafhanklike werk. Deur ook goed in 'n span te funksioneer en ander te lei en motiveer om dit te fullifiseer.
DiensvoordeleSalaris...