πŸ‡ΊπŸ‡Έ USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

IT Infrastruktuurbestuurder / IT Infrastructure Manager

Company

Werfnet

Location

Johannesburg North, Gauteng

Posted

July 17, 2026

Position Overview

Ligging: Midrand, Gauteng
Werksomgewing: Hibried (Kantoor-gebaseerd met gereelde reis na takke)
Vlak: Senior Bestuur

Β 

Oorsig


'n Vinnig groeiende nasionale kleinhandelonderneming is opsoek na 'n ervare IT Oplossings- & Infrastruktuurbestuurder om leiding te neem oor die organisasie se IT-infrastruktuur, netwerksekuriteit en ondernemingstelsels.
Hierdie is 'n senior, praktiese bestuursrol waar die suksesvolle kandidaat verantwoordelik sal wees vir die bestuur van die organisasie se sagteware-oplossings, netwerkinfrastruktuur, Microsoft Azure-omgewing en plaaslike bedieners. Die rol vereis 'n kandidaat wat strategies kan dink, komplekse IT-projekte kan bestuur en moderne kleinhandelstelsels suksesvol kan implementeer.
Die organisasie is tans besig met 'n digitale transformasie en implementering van moderne POS- en Pakhuisbestuurstelsels, wat hierdie ...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now