Kern doel van die pos:
Die instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die Groep.
Minimum Vereistes:
- ’n Drie jaar tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of in die finale jaar van sodanige studies of Graad 12 met 3 jaar praktiese ondervinding in IT sagteware ontwikkeling.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels.
- Uitstekende Rekenaarvaardighede.
- Syfervaardig.
- Goeie organisatoriese vermoëns.
- Moet onder druk kan funksioneer.
- Moet vertroulikheid kan handhaaf.
- Uitstekende interpersoonlike vaardighede en vermoë om in ‘n span saam te kan werk.
- Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede.
Verantwoordelikhede:
- Die skryf en instandhouding van IT programme en stelsels.
- Lewer bedryfsverwa...