🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

JHB Pakhuisadministrateur

Company

Babylonstoren

Location

Johannesburg, Gauteng

Posted

July 10, 2026

Position Overview

JHB Pakhuisadministrateur

Babylonstoren is opsoek na 'n spanspeler met 'n diensgerigte houding wat floreer in samewerking, verantwoordelikheid neem vir hul werk en bydra tot 'n kultuur van respek, nederigheid en uitnemende dienslewering.


Verantwoordelikhede


Verkope- en Faktuuradministrasie


  • Verwerking van alle wyn-, olyfolie- en pantry-bestellings.
  • Opstel en uitreik van kliëntefakture.
  • Verseker akkurate pryslyste, kortings en promosies in samewerking met die verkoopspan.
  • Opvolg van uitstaande dokumentasie.
  • Administratiewe ondersteuning aan die verkoopspan.

Sleutelrekening-ondersteuning


  • Bestuur van aflewerings en besprekingsgleuwe vir sleutelrekeninge.
  • Kommunikasie met kliënte rakende aflewerings, vertragings en voorraadbeskikbaarheid.
  • Opvolg van spesiale versoeke en promosie-uitvoerings.
  • Onder...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now