🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Junior Branch Inspector / Junior Takinspekteur

Company

Confidential

Location

Remote, Remote

Posted

July 13, 2026

Position Overview

Kern doel van de pos: Administratiewe ondersteuning, ontleding en opleiding aan bedryfspunte en streekskantoor. Minimum Vereestes Graad 12 met rekeningkunde; Toepaslike rekeningkundige/finansiele kwalifikasie voordelig; 2 jaar ondervinding in 'n agri handelsomgewing; Geldige rybewys; Goeie kennis van Automate, Infogro en I-Fuel; Kennis van voorraad en bate kontrolering. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Syfervaardig; Goeie organisasie vermoë; Moet onder druk kan funksioneer; Moet vertroulikheid kan handhaaf; Goeie interpersoonlike vaardighede; Objektwiteit en konsenkwentheid. Verantwoordelikhede: Uitvoer van takinspeksies; Bied ondersteuning aan bestuur en voorsien bestuurshulpmiddels; Verskaf ondersteuning aan bedryfspunte; Opstel en byhou van administrasie en rekeningkundige take. Main purpose of the position: To provide administrative support, analysis and training to cost centres and the Regional Offices. Minimu...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now