Position Overview
Kern doel van die pos: Administratiewe ondersteuning, ontleding en opleiding aan bedryfspunte asook hantering van inspeksies. Minimum Vereistes: Graad 12 met rekeningkunde; Toepaslike rekeningkundige/finansiele kwalifikasie is voordelig; 2 – 3 jaar ondervinding in silobedryfsomgewing; Geldige rybewys; Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Syfervaardig; Goeie organisasie vermoë; Moet onder druk kan funksioneer; Moet vertroulikheid kan handhaaf; Goeie interpersoonlike vaardighede; Objektiwiteit en konsenkwentheid. Verantwoordelikhede: Uitvoer van Silo inspeksies; Bied ondersteuning aan bestuur en voorsien bestuurshulpmiddels; Verskaf ondersteuning aan bedryfspunte; Opstel en byhou van administrasie en rekeningkundige take. Main purpose of the position: Administrative support, analysis and training at operating points as well as handling inspections. Minimum Requirements: Grade 12 with Accounting; An appropriate accounting...