🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

LANDBOU-TOERUSTING BEMARKINGSBESTUURDER

Company

HR Genie

Location

bloemfontein, bloemfontein

Posted

July 09, 2026

Position Overview

Ons is op soek na n vooruitsrewende Landbou‑Toerusting Bemarkingsbestuurder om die bemarkingstrategie en handelsmerkontwikkeling binne ons Meganisasiereeks te lei in die Ladybrand/Bloemfontein area. As jy passievol is oor landbou, toerusting en die vermoë om met die landboumark te skakel, is hierdie rol ideaal vir jou.

Wat jou geskik maak:

Sterk ondervinding in landbou‑ of meganisasiebemarking

n Soliede begrip van boerderybedrywighede en toerustingtoepassings

Selfversekerde kommunikasie‑ en handelsmerkbouvaardighede

Uitstekende interpersoonlike en oortuigingvaardighede

Sterk administrasie-, beplanning- en projekbestuursvermoë

As jy gereed is om n toonaangewende meganisasiemerk te versterk en betekenisvolle markimpak te dryf, sal ons graag met jou wil skakel.

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now