Ontwikkelings geleenthede vir jong dinamiese kandidate (24 jaar en jonger) wat βn passie het vir landbou en belang stel in opleiding binne die graansilo bedryf.
Kern doel van die pos:
Verleen hulp aan die Silo Bestuurder en Graangradeerder m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op βn etiese en regverdige manier.
Minimum Vereistes:
- Graad 12 met Wiskunde of Wikunde geletterheid bo 70% is βn aanbeveling;
- Geldige rybewys;
- Aansoekers moet bereidwillig wees om tussen Silos te roteer.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Goeie interpersoonlike vaardighede;
- Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
- Sterk administratiewe orientasie.
Verantwoordelikhede:
- Gradering van kommodite...