🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Mediese Fonds Adviseur – Noordelike voorstede van Kaapstad & Boland

Company

Bvsa

Location

cape town, western cape

Posted

July 09, 2026

Position Overview

BVSA Concilium, ’n gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer (FSP), is op soek na ’n professionele, dinamiese en kliëntgerigte Mediese Adviseur om ons groeiende kliëntebasis in die Noordelike Voorstede van Kaapstad en die Boland-omgewing te bedien.

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir kundige advies en ondersteuning aan individue, gesinne en ondernemings rakende mediese fondse, gapingsdekking en verwante gesondheidsorgoplossings.

Hierdie pos is geskik vir ’n persoon wat ’n passie het vir kliëntediens, sterk verhoudings kan bou en graag ’n betekenisvolle verskil in kliënte se gesondheids- en finansiële beplanning wil maak.

Hoofverantwoordelikhede

  • Verskaf professionele advies aan kliënte rakende geskikte mediese fonds- en gapingsdekkingopsies.
  • Identifiseer en ontleed kliënte se behoeftes om toepaslike oplossings aan te beveel.
  • Ondersteun kliënte met nuwe aansoeke, wysigings, navrae en jaarlikse planhersieni...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now