🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Microsoft Fabric- en Power BI-ontwikkelaar / Microsoft Fabric and Power BI developer

Company

Werfnet

Location

Pretoria, Gauteng

Posted

July 10, 2026

Position Overview

Ligging: Lynnwood, Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Werksomgewing: Hibried (2–3 dae op kantoor en 2 dae vanaf die huis)
Pos Tipe: Permanent

Oorsig


'n Groeiende tegnologie- en konsultasieonderneming soek vir 'n Microsoft Fabric & Power BI Ontwikkelaar om by hul dinamiese ontwikkelingspan aan te sluit.
Hierdie is 'n uitstekende geleentheid vir 'n kandidaat wat reeds ervaring met Microsoft Fabric en Power BI het en graag met moderne data-oplossings, outomatisering en besigheidsintelligensie wil werk. Die suksesvolle kandidaat sal betrokke wees by die ontwerp, ontwikkeling en implementering van data-oplossings vir plaaslike en internasionale kliënte.
Die organisasie bied 'n moderne, buigsame en nie-korporatiewe werksomgewing waar selfstandigheid, inisiatief en tegniese groei aangemoedig word.

Sleutelverantwoordelikhede


D...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now