🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Rekenkundige klerk btw-afdeling

Company

Boshoff & Moore

Location

worcester, western cape

Posted

June 27, 2026

Position Overview

Boshoff & Moore Ing. het tans 'n geleentheid beskikbaar in die rekeningkundige span. Hierdie posisie se fokusarea sal wees om ons maandelikse kliënte te dien met bestuurstate en BTW indienings.

Begindatum: Onmiddellik beskikbaar. Vereistes Dekbrief, CV en kopie van ID 2x werksverwysings Kennis en ondervinding van Pastel, Xero, e Filing en Excel Bewyse van matriek en nagraadse studies, indien van toepassing Afrikaanssprek Die volgende sal vordelig wees Praktiese ondervinding met die opstel van finansiële state en werkspapiere. 'n Bestuurslisensie en eie vervoer Sterk verwysings Posbesonderhede

Salarisskaal:

R12 000 – R15 000 per maand #J-18808-Ljbffr

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now