🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Rekenkundige Klerk BTW-Afdeling

Company

Boshoff & Moore

Location

worcester, western cape

Posted

June 30, 2026

Position Overview

Boshoff & Moore Ing. het tans 'n geleentheid beskikbaar in die rekeningkundige span. Hierdie posisie se fokusarea sal wees om ons maandelikse kliënte te dien met bestuurstate en BTW indienings.

Begindatum: Onmiddellik beskikbaar.

Vereistes

  • Dekbrief, CV en kopie van ID
  • 2x werksverwysings
  • Kennis en ondervinding van Pastel, Xero, eFiling en Excel
  • Bewyse van matriek en nagraadse studies, indien van toepassing
  • Afrikaanssprek

Die volgende sal vordelig wees

  • Praktiese ondervinding met die opstel van finansiële state en werkspapiere.
  • 'n Bestuurslisensie en eie vervoer
  • Sterk verwysings

Posbesonderhede

Salarisskaal:

R12 000 – R15 000 per maand

#J-18808-Ljbffr

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now