🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Senior Sagteware Ontwikkelaar / Senior Software Developer

Company

Werfnet

Location

Pretoria, Gauteng

Posted

June 26, 2026

Position Overview

Ligging: Menlyn Corportae Park, Waterkloof Glen Pretoria
Werksomgewing: Kantoor-gebaseerd
Vlak: Senior Level
Werksure: Maandag tot Vrydag - 08:00 – 16:30

Oorsig


'n Gevestigde tegnologiegedrewe organisasie is op soek is na 'n ervare Software Ontwikkelaar om by hul ontwikkelingspan in Menlyn Maine aan te sluit.
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die ontwerp, ontwikkeling, instandhouding en ondersteuning van besigheidskritiese sagtewaretoepassings en integrasies. Hierdie rol vereis 'n tegnies sterk individu wat komplekse probleme geniet, met moderne tegnologieë werk en bydra tot die voortdurende verbetering van stelsels en prosesse.

Sleutelverantwoordelikhede


Sagteware Ontwikkeling



  • Ontwerp, ontwikkel en onderhou C# en ASP.NET toepassings, insluitend WebForms,...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now