Position Overview
Verantwoordelikhede: Aktiewe betrokkenheid by direkte en indirekte verkope van Babylonstoren-produkte (wyn, deli-produkte.) Verwelkom en bedien kliënte op ’n professionele, kundige en vriendelike wyse Reël en fasiliteer wynproeë, privaat toere en spesiale kliënte-ervarings Bou en onderhou sterk, langtermyn-verhoudings met kliënte, korporatiewe vennote en verspreiders Verteenwoordig Babylonstoren tydens funksies, feeste en handelsgeleenthede Versamel markintelligensie en verskaf terugvoer aan relevante afdelings Samewerking met interne spanne (gasvryheid, tuin, wyn, bemarking) om geïntegreerde kliënte-ervarings te lewer Bestuur administrasie, verkoopsverslae en klantdatabasisse waar toepaslik Beskikbaar te reis na areas nasionaal. Diens en groei Johannesburg en omliggende handel in verkope, funksies en bemarking. Bloemfontein gebasseer Vereistes: Nasionale Senior Sertifikaat (Graad 12) Diploma of graad in Bemarking, Verkope, Gasvryheid, Toerisme, Handelsmerkbestuur of Wynkunde (voorkeur...