🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

STAFVERPLEEGKUNDIGE, Huis Lettie Theron (Sluitingsdatum: 06 Julie 2026)

Company

Badisa Charity

Location

bellville, western cape

Posted

July 20, 2026

Position Overview

Huis Lettie Theron in Hermanus, 'n program van Badisa, het 'n vakature vir 'n Stafverpleegster. Badisa is 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).

Verantwoordelikhede

  • Goeie vermoë om die verskillende verpligtinge en take te beplan en te organiseer
  • Ingestelde om continue ondersteuning en leiding aan versorgingspersoneel te bied, wat doelgerigte en doeltreffende delegasie insluit
  • Goeie kennis van en ondervinding in die mediese, fisiese, emosionele en kognitiewe versorging van bejaarde persone
  • Goeie kennis van en insig in die wetlike vereistes aangaande die versorging van bejaardes
  • Goeie ondervinding en kennis van die hantering en kontrole van medikasie
  • Vermoë om binne spanverband te funksioneer
  • Bereid om skofte te werk volgens diensrooster (nag/dag/naweke/publieke vakansiedae)

Vereistes En Ondervinding

Sterk leier-eienskappe met go...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now