🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Veld IT Tegnikus / IT Field Technician

Company

Werfnet

Location

Johannesburg North, Gauteng

Posted

July 09, 2026

Position Overview

Ligging: Midrand, Gauteng
Werksomgewing: Kantoor-gebaseerd met daaglikse besoeke aan kliënte

Voordele: 

  • Maatskappyvoertuig vir besigheidsreise en kliëntebesoeke

  • Selfoontoelae van R500 per maand

  • Voorsorgfonds na suksesvolle voltooiing van die 6 maande proeftydperk

  • Doods- en ongeskiktheidsdekking na suksesvolle voltooiing van die proeftydperk

  • Voortgesette tegniese opleiding en ontwikkeling

  • Geleentheid om met bekende nasionale handelsmerke en moderne tegnologie te werk



Oorsig


'n Gevestigde tegnologie-oplossingsverskaffer is opsoek na 'n Veldtegnikus om by hul tegniese ondersteuningspan aan te sluit.
Hierdie pos is ideaal vir 'n praktiese, tegnies sterk kandidaat wat daarvan hou om probleme op te los, direk met kliënte te werk en tegniese ondersteuning o...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now