🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Werkwinkel Voorman

Company

Grey Human Capital

Location

paarl, paarl

Posted

June 30, 2026

Position Overview

WERKSWINKEL VOORMAN

Paarl

Qualipak is 'n gevestigde vervaardigings- en meganiese ingenieursfirma geleë in Paarl, wat spesialiseer in die ontwerp, vervaardiging en installasie van toerusting vir die voedsel en wynbedryf. Ons is op soek na 'n praktiese en betroubare Werkswinkel Voorman om ons produksiespan te lei.

Verantwoordelikhede sluit in:

  • Beplan, organiseer en hou toesig oor daaglikse werkswinkelbedrywighede
  • Lei en bestuur ’n span ambagsmanne en operateurs
  • Verseker dat kwaliteit- en veiligheidstandaarde konsekwent nagekom word
  • Werk nou saam met die produksiebestuurder oor skedulering en kapasiteitsbeplanning
  • Identifiseer en los probleme op die werkvloer vinnig en effektief op
  • Bestuur materiaalvloei en skakel met verskaffers rakende bestellings
  • Verseker dat werk betyds en volgens spesifikasies gelewer word
  • Dryf spanmotivering en ver...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now