πŸ‡ΊπŸ‡Έ USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder

Company

OVK - Group/Groep

Location

remote, south africa

Posted

June 26, 2026

Position Overview

Lees meer oor Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder

Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder

Provinsie : Vrystaat

Kern doel van die pos: Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om β€˜n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep...

Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om β€˜n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid.

  • Kennis van Toyota werkswinkel prosedures.

Vaardighede:

  • Rekenaarvaardig (MS Office)
  • Onderhandelings vaardigheid
  • Diagnosering vaardigheid
  • Goeie interpersoonlike vaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Beheer en bestuur van administrasie.
  • Mark aandeel groei.
  • Bestuur en onderhoud van bates.
  • Daaglikse vergaderings met personeel.

OVK is β€˜n gelyke geleenthete werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now