πŸ‡ΊπŸ‡Έ USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

Workshop manager / werkswinkelbestuurder

Company

OVK - Group/Groep

Location

remote, remote

Posted

July 09, 2026

Position Overview

Lees meer oor Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder Provinsie : Vrystaat

Kern doel van die pos: Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om β€˜n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep...

Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om β€˜n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid. Kennis van Toyota werkswinkel prosedures.

Vaardighede: Rekenaarvaardig (MS Office) Onderhandelings vaardigheid Diagnosering vaardigheid Goeie interpersoonlike vaardighede.

Verantwoordelikhede: Beheer en bestuur van administrasie. Mark aandeel groei. Bestuur en onderhoud van bates. Daaglikse vergaderings met personeel.

OVK is β€˜n gelyke geleenthete werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen. #J-18808-Ljbffr

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now