🇺🇸 USAJobs.work

America's Job Portal

← Back to USA Jobs

X2 learner programmer / x2 leerder programmeerders

Company

Confidential

Location

remote, gauteng

Posted

June 13, 2026

Position Overview

Kern doel van die pos

Die instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die OVK Groep.

Minimum Vereistes ’n Drie jaar tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of in die finale jaar van sodanige studies of Graad 12 met 3 jaar praktiese ondervinding in IT sagteware ontwikkeling. Vaardighete Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Uitstekende Rekenaarvaardighede; Syfervaardig; Goeie organisatoriese vermoëns; Moet onder druk kan funksioneer; Moet vertroulikheid kan handhaaf; Uitstekende interpersoonlike vaardighede en vermoë om in ‘n span saam te kan werk; Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede. Verantwoordelikhede Die skryf en instandhouding van IT programme en stelsels; Lewer bedryfsverwante dienste aan bestuur en OVK Groep; Byhou van administrasie.

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.

Main purpose of the position The w...

Ready to Apply?

Join thousands of Americans building their careers

Apply Now